| Datum | Naam | E-Pos | Boodskap |
| 1/6/2011 | Insie | insie.visser@gmail.com | Vanaand oppad terug van Bftn af, luister ons na "Mansmens van my", en my man vertel die kinders van die 1ste keer toe hy die liedjie gehoor het. Sy wekkerradio het afgegaan, en die liedjie het gespeel. Dit was so sag en strelend, hy het gedink hy's in die hemel en dis 'n engel wat sing. Baie dankie vir jou pragtige musiek wat mense se harte raak. Sterkte vir die pad vorentoe, en ons hoop daar sal nog baie liedjies van dieselfde formaat wees. Johan & Insie - Bloemhof |
| 11/22/2010 | SUNET MARNA | jaadmin@iburst.co.za | Hey ou mater! Ag,jy is so pragtig! Voel ge-eerd om te kan sê jy was (is) my maatjie! XXXXXX |
| 9/28/2010 | Juan | cobievs@gmail.com | Liewe Juffrou
Ek hoop jy geniet jou fakansie nog.Ek mis jou baie.Sien juffrou Maandag weer.
xxxooo |
| 6/2/2010 | Vic | vicvdwalt@mweb.co.za | Eks is bly dat jy in Augustus in Klerksdorp kom kuier. Sien uit daarna want jou stem en persoonlikheid is fantasties. |
| 5/30/2010 | Rochelle | jellie@mweb.co.za | baie geluk met julle huweliks bevestigin. Ek het 'n paar foto's gesien. Wys nog! stuur groete vir Jacobus |
| 5/25/2010 | Gideon | treepeople@wol.co.za | Ek het n ware love story wat ek met jou wil deel dalk kan jy n song skryf oor dit hehe.wil net se jys great,kan nie wag om jou nuwe songs te hoor nie |
| 5/2/2010 | Marita | cmloch@mweb.co.za | Hallo Helene
Het by tannie Mandi gehoor julle is verlede Maandag getroud. Baie geluk! Sien uit om foto's te sien. Groete van Outeniquastrand(Glentana) |
| 5/1/2010 | Gerhard | stucki@absamail.co.za | Soms loop jy in die woud van die lewe, gewoond aan al die geure en gesigte, dan ruik jy dit, wat is dit?, 'n blom?, 'n struik? Nee dit is Helene, 'n on ondekte blom, stadig word die geur duideliker an dit word bekend.........
Ek luister en luister.... groete, 'n oud Hugenoter, Gerhard |
| 4/4/2010 | Hendrik | hennie.vanniekerkjunior3@gmail.com | Groete uit Primrose,en Sterkte met jou gesingery.
|
| 3/2/2010 | bregtha venter | meisie5@telkomsa.net | Ons sien jou te min op Kyknet, hulle moet meer van jou liedjies speel |
|