welkom by www.helenebester.co.za
Baie welkom by Helenè se webtuiste... Hier kan jy, amptelik, alle inligting
aangaande haar optredes sien. Jy kan haar kontak, na foto's kyk of sommer net jou
naam in die gasteboek teken. Baie gepas, het Helenè ook 'n
nuwe album op die rakke
en jy kan meer uitvind oor haar laaste projek...
HELENE BESTER -GROOTSTE TREFFERS |
 |
Twee nuwe treffers maak van hierdie cd 'n MOET. Jay van Eden en Niel Schoombee
van Hi-5-faam het vir Helenè die liedjie "TIEN MINUTE" geskryf. Sarah Theron
het haar pen gewaag aan "EK WOU JOU GESOEN HET".
Die CD is nou in alle goeie musiekwinkels... |